Hier is die poësie van Odette Karsten vir jou om te geniet.
Respekteer asseblief © kopiereg.
Jy kan Odette Karsten kontak via ons kontak vorm, klik hier.
Meer oor Odette Karsten:
Ek is ‘n kaalvoetkind, ‘n Karoo-kind. Ek is lief vir stilte en die natuur is my sielskos. Ek is ‘n rekenmeester van beroep,
digkuns en skryf is my stokperdjie.
Afrikaanse voorlesings, klik hier
Engelse gedigte, klik hier
Blaai af tot onder op hierdie bladsy as jy kommentaar wil lewer
op enige van Odette se gedigte of gedagtes.
Elemente en musiek in al hierdie snitte is van verskaffers soos Pixalbay / YouTube Libary / Canva / en ander. Sover ons weet word alle elemente en musiek met die regte lisensies gebruik. Indien jy anders dink, kontak willa.truter@trusoft.co.za om vir jou die lisensies vir elke item te wys of enige misverstande reg te stel.