Hier is die voorlesings & gedagtes van Odette Karsten vir jou om te geniet.
Respekteer asseblief © kopiereg.
Jy kan Odette kontak – klik hier
Meer oor Odette:
Ek is ‘n kaalvoetkind, ‘n Karoo-kind. Ek is lief vir stilte en die natuur is my sielskos. Ek is ‘n rekenmeester van beroep, digkuns en skryf is my stokperdjie.
Luister/lees haar Afrikaanse gedigte, klik hier
Luister/lees sy Engelse gedigte, klik hier
Blaai af tot onder op hierdie bladsy as jy
kommentaar wil lewer op enige van
Odette se voorlesings & gedagtes.
Elemente en musiek in al hierdie snitte is van verskaffers soos Pixalbay / YouTube Libary / Canva / en ander. Sover ons weet word alle elemente en musiek met die regte lisensies gebruik. Indien jy anders dink, kontak willa.truter@trusoft.co.za om vir jou die lisensies vir elke item te wys of enige misverstande reg te stel.