Ah,Willa! & Friends (Vriende)

Hier is die denke van JanDink vir jou om te geniet.

Respekteer asseblief © kopiereg.

Jy kan JanDink kontak per vonk-pos: jandink@willa.co.za.

Meer oor JanDink:
JanDink is ‘n begaafde TengoKop wat behep is met
ou militere vliegtuie, wapen stelsels en rekenaars.
Soms dink hy ook diep oor die lewe, die heelal en alles.

Lees/luister ook na JanDink se Engelse skribbles – klik hier

Blaai af tot onder op hierdie bladsy as jy kommentaar wil lewer
op enige van JanDink se gedigte of gedagtes.

Elemente en musiek in al hierdie snitte is van verskaffers soos Pixalbay / YouTube Libary / Canva / en ander. Sover ons weet word alle elemente en musiek met die regte lisensies gebruik. Indien jy anders dink, kontak willa.truter@trusoft.co.za om vir jou die lisensies vir elke item te wys of enige misverstande reg te stel.

4 van JanDink se Torr stories is in die boek

Vomaan Vonkelwyn Vers bevat werke van Ah,Willa! en JanDink as lede van die Afrikaanse Forum, for Ah,Willa!s © copyright

die 4 en meer kom binnekort na die blad!Hou die spasie dop!

Kom binnekort

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top