Hier is die poësie van Anri Human vir jou om te geniet.
Respekteer asseblief © kopiereg.
Jy kan Anri Human kontak via ons kontak vorm, klik hier.
Meer oor Anri Human:
Anri human dra verskeie hoede:
Medeprofessor: Departement Fisioterapie
Pediatrie dosent/Nagraadse koördineerder
en by Ah,Willa&Vriende ook taal versorger,
digter, voorleser en soveel meer …
maar hier deel sy haar prag gedigte en voorlesings met ons.
Afrikaanse voorlesings, klik hier
Blaai af tot onder op hierdie bladsy as jy kommentaar wil lewer
op enige van Anri se gedigte of gedagtes.
Jy sal ook Anri se gedigte hier vind
Elemente en musiek in al hierdie snitte is van verskaffers soos Pixalbay / YouTube Libary / Canva / en ander. Sover ons weet word alle elemente en musiek met die regte lisensies gebruik. Indien jy anders dink, kontak willa.truter@trusoft.co.za om vir jou die lisensies vir elke item te wys of enige misverstande reg te stel.