Ah,Willa! & Friends (Vriende)

Profile of Ah,Willa! for Ah,Willa! © copyright

Net so klein bietjie meer oor die alias: Ah,Willa! Dit het as ‘n grappie begin om my heel bo aan die name lys van Woes se digters te kry toe die platform net begin het in 2006/7 rond.  Intussen ook so by SAMRO gerigstreer vir 10 van my gedigte van deur Ilse Jones en Werner Richarhds getoonset en opgeneem is.  En so het Ah,Willa! as skrywer’s alias kom bly – maar dis nie ‘n geheim dat Ah,Willa! maar eintlik net WIlla Truter is nie. Woes was ‘n webwerf wat gedien het as ‘n kreatiewe platform vir Afrikaanse. Skrywers en was deur Willem Woes (Willem Gous) tot stand gebring – ongelukkig bestaan dit nie meer nie.

Hier is die poësie van Ah,Willa! vir jou om te geniet.

Respekteer asseblief © kopiereg.

Jy kan Ah, Willa! kontak per vonk-pos: willa@willa.co.za.

Meer oor ♫~♥Ah,Willa!♥~♫:
‘n SelfLeerder / MeervoudigeMoontlik / InhoudSkepper / Digter / Genealoog / Natuurlike Leefstylkonsultant / MOEDER / vrou en soveel meer, tog #eenvoudigEk #NetEk uit my hart.

♫ weet en verstaan, dan aanvaar en pas aan♫
♫~♥Ah, Willa!♥~♫

Engelse gedigte – klik hier
Afrikaanse voorlesings – klik hier
Engelse voorlesings – klik hier
Oordenkings reeks – klik hier

Blaai af tot onder op hierdie bladsy as jy
kommentaar wil lewer op enige van Ah,Willa! se gedigte of gedagtes.

Elemente en musiek in al hierdie snitte is van verskaffers soos Pixalbay / YouTube Libary / Canva / en ander. Sover ons weet word alle elemente en musiek met die regte lisensies gebruik. Indien jy anders dink, kontak willa.truter@trusoft.co.za om vir jou die lisensies vir elke item te wys of enige misverstande reg te stel.

'n Planting van die Here

Hoor meer voorlesings deur Kay Jacobs – klik hier.

Geloofplantjie

Hoor meer voorlesings deur Sanet Potgieter – klik hier.
Die opname is ook deel van ons potgooi, episode 17 – klik hier.

U Prag skeppings loof U

Hoor meer voorlesings deur Willa Truter – klik hier.
Deel van ons potgooi, episode 2 – klik hier om te luister

Toegerol in a traan

Nie deel van ons potgooi nie. 

Efesiërs6

Deel van ons potgooi, episode 2 – klik hier om te luister

Opgevou in my siel

Nie deel van ons potgooi nie. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top