Ah,Willa! & Friends (Vriende)

Episode 7 'n Ditjie en Datjie Potgooi vir Ditjies en Datjies, Plus 'n Veertjie for Ah,Willa! © copyright

Ditjies en Datjies, Plus ‘n Veertjie is ‘n potgooi saam met
Ah,Willa! en Vriende:

Episode 7:
‘n Ditjie en Datjie
26ste April 2023
© Ah,Willa!

Jy kan afblaai tot onder om kommentaar te lewer
en dan sommer hier luister of op 

Spotify

Vandag is daar nie 'n .PDF nie

Episode 7 vir die 25 April 2023
Tema: ‘n Ditjie en Datjie

In episode 7, ‘n Ditjie en Datjie; kronkel ons gedagtes oor God en die lewe wat nie gebeur soos ons beplan nie , ‘n gedig en gedagte en so bietjie oor wat kom in Episode 8 en 9. Gryp gou ‘n koppietjie koffie en kom luister heerlik saam!

Vandag is daar nie ‘n .PDF nie, luister maar net lekker saam.

NS – natuurlik is dit alles behalwe perfek, maar elkeen het hul beste gegee! Deelnemers is van reg oor werêrld en party het net n slimfoon in die hand! En ons is nog nie meesters van al die sagteware & platforms nie – maar ons leer en verbeter elke dag!

Tot die volgende episode –
Mooi loop, die Here seën jou!
Ah,Willa! & Vriende.

Poësie Pouse
Wil jy ook JOU gedigte laat voordra of is jy ‘n taalversorger of voorleeser?
Kom sluit dan by ons WhatsApp groep aan:

klik hier

Poetry Pause
Do you also want YOUR poems recited, or are you a language editor or reciter?
Come join our WhatsApp group:

klik hier

(net admin post – u skakel direct met admin) 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top