Ah,Willa! & Friends (Vriende)

Profile of Hennie for Ah,Willa! © copyright

Hier is ‘n paar van © M’Hennie se gedigte en musiek vir jou om te geniet.

Respekteer asseblief © kopiereg.

Jy kan M’Hennie deur ons kontak form, klik hier

Meer oor M’Hennie:
Hy dig al van jonks af en het nou jare se onderving en wysheid
wat sy pen bedryf.  M’Hennie is daar van die mooi Namibia af.

Lees/luister ook na M’Hennie se Engelse gedigte – klik hier

Blaai af tot onder op hierdie bladsy as jy kommentaar
wil lewer op enige van M’Hennie se gedigte.

Elemente en musiek in al hierdie snitte is van verskaffers soos Pixalbay / YouTube Libary / Canva / en ander. Sover ons weet word alle elemente en musiek met die regte lisensies gebruik. Indien jy anders dink, kontak willa.truter@trusoft.co.za om vir jou die lisensies vir elke item te wys of enige misverstande reg te stel.

Ps. 134:4 Bekfluitjie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top