Ah,Willa! & Friends (Vriende)

Hier is ‘n paar van © Glenn Kahts se gedigte en musiek vir jou om te geniet.

Respekteer asseblief © kopiereg.

Jy kan Glenn Kahts deur ons kontak form, klik hier

Meer oor Glenn Kahts:
Glenn het haar heel eerste gedig geskryf terwyl sy
oor ‘n Desember met vakansie was.
Toe sy met trots dié gedig deel, het sy soveel teenkanting beleef,
dat sy vir drie dae aanmekaar gehuil het,
maar dankbaar het sy weer na Vader se stem geluister
en kan jy hier heelwat van haar prag gedigte
tot eer van Vader alleen, hier geniet

Lees/luister ook na Glenn Kahts se Engelse gedigte – klik hier

Blaai af tot onder op hierdie bladsy as jy kommentaar
wil lewer op enige van Glenn Kahts se gedigte.

Elemente en musiek in al hierdie snitte is van verskaffers soos Pixalbay / YouTube Libary / Canva / en ander. Sover ons weet word alle elemente en musiek met die regte lisensies gebruik. Indien jy anders dink, kontak willa.truter@trusoft.co.za om vir jou die lisensies vir elke item te wys of enige misverstande reg te stel.

Bindings Breek.

Hoor meer voorlesings deur Jani Kahts – klik hier.
Die opname is ook deel van ons potgooi, episode 23 – klik hier.

Kom Binnekort

Hoor meer voorlesings deur ?? – klik hier.
Die opname is ook deel van ons potgooi, episode ?? – klik hier.

2 thoughts on “glennKafr”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top